Bespreking 8-10 Mrt Vroue

Koste is R375 per kampganger.
Kamp tye is Vrydag vanaf 18:00 tot Sondag 12:00.
Vrydag-aandete, Saterdag - alle etes, en Sondag-ontbyt is ingesluit.
Basiese akkommodasie is beskikbaar. Bring asb eie beddegoed.
Betalings kan per EFT gemaak word. Gebruik asb jou noemnaam en van as Verwysing en epos bewys aan ruth@heroic.co.za.





Rekening naam: Christ in us Ministries
FNB Tjek reknr: 62174584534
Taknr: 251141