Bespreking 8-10 Mrt Vroue Kampbesonderhede Koste is R375 per kampganger. Kamp tye is Vrydag vanaf 18:00 tot Sondag 12:00. Vrydag-aandete, Saterdag - alle etes, en Sondag-ontbyt is ingesluit. Basiese akkommodasie is beskikbaar. Bring asb eie beddegoed. Betalings kan per EFT gemaak word. Gebruik asb jou noemnaam en van as Verwysing en epos bewys aan ruth@heroic.co.za. Ek wil graag oorslaap in die blou huisnie oorslaap nie Bankbesonderhede Rekening naam: Christ in us Ministries FNB Tjek reknr: 62174584534 Taknr: 251141